Modulekode | SDT 351 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Kwaliteite van ‘n goeie afrigter, afrigter as persoon, afrigter as professionele persoon. Seleksie van die atleet. Inhoudseleksie. Afrigtingstyle. Praktiese toepassing van didaktiese beginsels. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App